Nuwe lid
Posted: Mon Oct 23, 2023 12:14 pm
Hallo lede
Ek jag en skiet al n geruime tyd, maar het meer onlangs bietjie aan Veldskeit en gongskiet begin deelneem. My oplees in die soek na n nuwe speelding het my hier laat beland en ek het oor die afgelope naweek al reeds baie geleer. Ek hoop om ook te kan bydra tot die groep.
Ek het n gesonde mengsel van gewere in my arsenaal, maar daar is mos altyd plek vir nog enetjie
. Ek herlaai vir die jaggewere en hoop juis om hieroor meer van die ervare manne te kan leer.
Buiten en skiet hou ek myself ook besig met messe maak en leerwerk doen.
Groete
Stephan