Page 1 of 1
SS77 ligte masjiengeweer
Posted: Tue Oct 24, 2023 9:01 pm
by tripodmvr
Re: SS77 ligte masjiengeweer
Posted: Wed Oct 25, 2023 6:57 am
by Toxxyc
Ek het 'n potloodskets wat ek gemaak het van die SS77 iewers in 'n leër van toe ek nog kind was. Dit was 'n baie opwindende video om te kyk, dankie Oom Driepoot!