Page 1 of 1

Viper punte

Posted: Mon Oct 30, 2023 7:06 pm
by terven
Goeie naand
Het iemand dalk n Quickload "bullet file" vir Viper plains supreme punte?
Dankie
Terven

Re: Viper punte

Posted: Sat Jul 27, 2024 12:35 am
by Johann Marais
Ek gebruik GS Customs se punte as basis en pas net van die waardes aan waar nodig