Element Titan 3-18x50 MOA FFP
Posted: Sat Nov 04, 2023 10:08 pm
Dagsê.
Ek het my Leupold LRP met 'n swaar hart afgestaan aan 'n mede forum lid.
Hy is vervang met 'n Element Titan 3-18 X 50 MOA FFP.
EK het hom gistermiddag op my 6mm monteer en vinnig gaan inskiet. Ek het hom op 25m deur die loop gesentreer en 2 skote geskiet. 'n 6 Moa verstelling un elevasie en 1 Moa vir wind gemaak en siedaar: in die kol.
Nou na 100 meter; twee skote was 4.5 Moa hoog op 100 meter. Na die nodig verstelling het ek 4 skote in 'n half Moa groep geplaas en toe aanbeweeg na gongs op 4 verskillende afstande.
Dit was my eerste ervaring ooit met 'n FFP teleskoop.
Ek is in my noppies.
https://youtu.be/9RpC5Xb0NpI?si=112KtQzXl77A5dc7