Suzuki DRZ400
Posted: Sun Nov 19, 2023 3:07 pm
Middag Mnre,
Wie op die forum het goeie agtergrond van die Susbokse? Ek kan moomtlik n mooi scooter kry vir n goeie prys en wil net hoor of parte vollop is en wat n motor kos om oor te bou elke 10000km as jy baie veld ry?
Groete
Lapua