Page 1 of 1
Quickload Dzombo
Posted: Fri Nov 24, 2023 4:30 pm
by Forester
Goeie middag,
Het iemand dalk die bullet file vir Dzombo of wat gebruik julle as 'n proxy vir dit op Quickload?
Groete
Re: Quickload Dzombo
Posted: Fri Nov 24, 2023 8:37 pm
by tripodmvr
Gebruik Impala se Rondenes Platpunt. Weet net nie of die gewigte gaan ooreenstem nie.
Re: Quickload Dzombo
Posted: Mon Nov 27, 2023 1:22 pm
by Forester
Net vir inligting, ek het met Bjinse gepraat en hy stel voor ek gebruik Barnes as verwysing.
Re: Quickload Dzombo
Posted: Mon Nov 27, 2023 5:31 pm
by tripodmvr
Berekeninge met beide 300gr Impala en Barnes gee met 65gr Varget 'n drukverskil van slegs 900 psi en spoedverskil van 10vps. Dit vir die 375HH.