Page 1 of 1
Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 10:02 am
by ThinusS
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 10:09 am
by prohunt
Pragtige aksiefoto's, dankie Thinus. 'n Ware voorreg dat jy dit kon meemaak. Hulle het mekaar behoorlik seergemaak. Ek sou baie graag 'n video van daardie geveg wou sien.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 10:17 am
by Lategan1
Soos die kinders sê: Dit moes awsome wees om te beleef.
Dankie.
Beste.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 10:44 am
by Riaan Kriel
Besonderse foto's... Glo dit was iets om te beleef
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 11:54 am
by partner
Great. Baie dankies. Waardeer baie.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 7:19 pm
by DWB
Ongelooflik! Wil dit ook nog eendag ervaar!!!
En dan natuurlik vir elkeen ñ pilletjie voer vir die pyn na die tyd

Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Fri Dec 08, 2023 7:25 pm
by ThinusS
DWB wrote: Fri Dec 08, 2023 7:19 pm
En dan natuurlik vir elkeen ñ pilletjie voer vir die pyn na die tyd

Dit sou nie moeilik gewees het nie, hulle aandag was totaal by die geveg.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Sat Dec 09, 2023 3:37 pm
by finch
Nogal besonders dankie vir die deel. Lyk of die geveg maar taamlik eensydig was. As ek daai ligter kleur buffel was het ek na daai eerste hou gemaak of ek n hammy gerek het en weg geloop...
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Sat Dec 09, 2023 9:38 pm
by Capt. Yoda
Hy gooi daai man soos John Cena
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Sun Dec 10, 2023 10:14 am
by Louisdewet
Sy reaksie is verstaanbaar..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Sun Dec 10, 2023 3:43 pm
by benniemyburgh73
Goeie middag...
Dis baie mooi fotos...daai tipe krag is seker onmeetbaar...
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Wed Dec 13, 2023 10:03 am
by jkruger
Hi Thinus,
Baie mooi foto's. Jou 2de foto is baie naby aan my Ruger No1 se graveer werk....
2 Buff.jpg
Groete,
Johan
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Wed Dec 13, 2023 4:42 pm
by tripodmvr
Thinus, het jy al weer die bulle gewaar en is hulle beide nog gesond?
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Wed Dec 13, 2023 6:24 pm
by ThinusS
tripodmvr wrote: Wed Dec 13, 2023 4:42 pm
Thinus, het jy al weer die bulle gewaar en is hulle beide nog gesond?
Marius, hulle het altwee ok gelyk 'n paar minute na die geveg, die verloorder het weg geloop en die wenner is 'n paar minute later ook weg. Ek het vanmore na hulle gaan soek maar kon nie een van die twee kry nie. Hier is egter baie wegkruip plek, hulle is in 'n 22 000ha area met geen binneheinings nie, heelwat daarvan is beboste klowe en ruie rivierbos.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Wed Dec 13, 2023 6:25 pm
by ThinusS
jkruger wrote: Wed Dec 13, 2023 10:03 am
Hi Thinus,
Baie mooi foto's. Jou 2de foto is baie naby aan my Ruger No1 se graveer werk....
2 Buff.jpg
Groete,
Johan
Pragtige roer Johan. Watter kaliber is dit?
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Thu Dec 14, 2023 7:09 am
by jkruger
Dankie Thinus. Dit is 'n 450NE.
Re: Buffelbulle het 'n Meningsverskil.
Posted: Thu Dec 14, 2023 7:44 am
by DWB
jkruger wrote: Thu Dec 14, 2023 7:09 am
Dankie Thinus. Dit is 'n 450NE.
Like!!!