Page 1 of 1

Sterre kyk

Posted: Sat Jan 06, 2024 12:34 am
by JJV
Hallo
Ek wil graag hoor of hier iemand is wat sterre kyk?
Kort raat oor teleskope etc.
Veilige aand
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sterre kyk

Posted: Sat Jan 06, 2024 12:11 pm
by joe rocket
Wanneer ek en Capt Yoda oor n bottel gin gesels sien ons die môrester opkom, maar oopvisier.

Re: Sterre kyk

Posted: Sun Jan 07, 2024 5:19 am
by 6.5/284Norma
joe rocket wrote: Sat Jan 06, 2024 12:11 pm Wanneer ek en Capt Yoda oor n bottel gin gesels sien ons die môrester opkom, maar oopvisier.
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Sterre kyk

Posted: Sun Jan 07, 2024 11:57 am
by Zuku
Baie mans het nog n trommel iewers in die garage weg gesteek. Daar is nog ou tydskrifte met sterre op die middelste bladsy.