Page 1 of 1
“Budget Teleskoop”
Posted: Tue Jan 09, 2024 7:26 pm
by Ajviljoen260rem
Dagse,
Watter scopie van tussen 13-17k het julle meer ondervinding wat julle sal voorstel?
Hy sal diens doen op my .22 brno model 2 en later meskien op m 223 kom.
Dit sal vir die tipe PR22 skiete gebruik word. ( besig bly op Sondae)

Moa verstelling met afmik plekkies op die kruishaar
Min 100moa verstelling
Ffp
Is vereistes waaraan ek nou sommer dink.
Groete Adriaan
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Jan 09, 2024 7:27 pm
by JCR
Element Optics Reeks
Jy sal nie 'n fout maak nie.
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Jan 09, 2024 7:43 pm
by LUAN
Arken optics
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Jan 09, 2024 7:52 pm
by Gawie(13mm)
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Jan 09, 2024 8:23 pm
by Glocked
Ek is baie tevrede met my Vortex Venom. As jy die budget so bietjie rek kan jy selfs kyk na die Strike Eagle.
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 8:21 am
by Ajviljoen260rem
Dankie vir insette sover,laat hulle nog kom.
Meskien kyk na tweede handse Delta Javelin?( moa)??
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 8:24 am
by Shaunsteyn
Ek het die Venom en die Element Helix, wat R10k is, ek verkies die Element Helix.
Maar die Titan, wat in Venom se prysklas is net die ding vir Sannie.
Groete Shaun
Sent from my MAR-LX1A using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 8:26 am
by JCR
Ek het verskeie Vortex Vipers....verkies ook my Element maar dis 'n groter en swaarder teleskoop.
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 8:45 am
by Arnold
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 9:09 am
by jdpretorius
Op youtube kan jy dalk na die "backfire" kanaal gaan loer. Hy't n lekker review gedoen op budget scopes....hy gooi die goed sommer in sy swembad om te kyk of hulle waterdig is.
As ek reg ontdou het die Arken baie goed gevaar, daai scope is wel effe aan die swaarder kant, maar is gebou soos n tank.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 9:19 am
by Martiens Bekker
Glocked wrote: Tue Jan 09, 2024 8:23 pm
Ek is baie tevrede met my Vortex Venom. As jy die budget so bietjie rek kan jy selfs kyk na die Strike Eagle.
Ek stem saam met die Venom. Die enigste verskil tussen dit en Strike Eagle is die illuminated reticle. Nie vir my die ekstra R5k werd nie.
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 10:49 am
by Henna308
Ek het Desember 'n 3-18 Element Titan gekoop:
Sy glas is net-net goed genoeg om die koeëls te sien vlieg.
Die kruishaar is puik vir hold-overs en hold-unders.
Hy het oor genoeg verstelling om vêr genoeg te stel met 'n 20 MOA rail op.
Ek dink nie jy sal spyt wees as jy hom koop nie.
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 11:04 am
by Arnold
Ek is bevoordeel, maar 'n Delta Javelin is awesome. Ek het nou al 3 gekoop en sal nog kry as ek so tipe scope soek.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 11:27 am
by pwdejager
Gaan na Engage Optics in Stellenbosch en kyk na die Arken Scopes! Daar is 'n rede hoekom hulle so hoog aanbeveel word.
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 12:40 pm
by Ajviljoen260rem
pwdejager wrote: Wed Jan 10, 2024 11:27 am
Gaan na Engage Optics in Stellenbosch en kyk na die Arken Scopes! Daar is 'n rede hoekom hulle so hoog aanbeveel word.
Het gister met Anton gepraat. Vooraad kom eers oor n week of drie in en dis hoekom ek maar sommer nou navorsing doen en hoor wat die manne se.
Dankie vir die hulp

Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Wed Jan 10, 2024 1:43 pm
by Klein Karoo
Arken EPL4 4-16 Mil, as ek n manier kan kry om dit te laat pas op my .22 sal ek lankal eengehad het.
https://engageoptics.co.za/index.php/pr ... 30mm-tube/
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Sun Jan 14, 2024 3:51 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie vir almal se insette
Groete
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Sat Feb 17, 2024 2:06 pm
by charlk
Hi.
Jy Kan maar kyk na die Arken EPL4
Ek het Hom nou net Gaan inskiet.
Baie goeie waarde Vir geld.
Ek het die Helix ook.
Sover kies ek die Arken bo die Helix.(tyd sal leer)
Cliks is Baie nice track Soos n droom, Glas is helder.
Groete
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Mon Mar 04, 2024 10:50 am
by Wingnut
Goeie dag almal...
Kyk ook gerus na Roark Precision Optics. Baie goe waarde vir geld. Suid Afrikaner wat die reeks begin het.
Indien jul enige info nodig het. Ek is 'n agent vir Roark, sal graag enige vrae beantwoord.
Groete
Louis
0823425267
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Mar 05, 2024 12:22 pm
by Armand Steenkamp
Wingnut wrote: Mon Mar 04, 2024 10:50 am
Goeie dag almal...
Kyk ook gerus na Roark Precision Optics. Baie goe waarde vir geld. Suid Afrikaner wat die reeks begin het.
Indien jul enige info nodig het. Ek is 'n agent vir Roark, sal graag enige vrae beantwoord.
Groete
Louis
0823425267
Hoe is die scopes se waarborg?
Jy kan ook lank en duidelik kyk da die Zerotech Trace.
Re: “Budget Teleskoop”
Posted: Tue Mar 05, 2024 6:41 pm
by Wingnut
Goeie naand,
Roark het lewenslange waarborg.
Kontak my gerus vir enige info.