Leupold Mark4 HD
Posted: Fri Jan 12, 2024 8:13 am
Ek sien Leupold se Mark4HD is gebore.
Paar lekker opsies in ffp en sfp. Pryse lyk heel billik vir mense soos ek wat nie die Mark5 kan bekostig nie.
Met n vleisie...