Page 1 of 1

VERKOOP-Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Tue Jan 16, 2024 8:03 pm
by Toyrsi
Ek het die volgende scope tekoop.
Het hom 2de hands gekoop.
Die scope het gewerk en dis waarvoor ek hom ook sou gebruik.
My planne het ongelukkig verander.
Daar is n paar merke op die scope maar die glas is mooi en die turrets werk perfek.
Hy kom soos in die fotos. Ek soek R6500 vir hom, dan dek ek postnet.

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Tue Jan 16, 2024 8:05 pm
by Toyrsi
Nog fotos

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Tue Jan 16, 2024 8:07 pm
by Toyrsi
Nog fotos

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Mon Jan 22, 2024 7:27 am
by Toyrsi
Prys verlaag.

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Wed Jan 31, 2024 9:08 am
by Toyrsi
Bump

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Tue Feb 06, 2024 3:34 pm
by Toyrsi
Bump

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Wed Feb 28, 2024 4:57 pm
by Friedland
PM gestuur

Re: Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Thu Feb 29, 2024 6:41 am
by Toyrsi
Hi Friedland.
Niks ontvang nie.
Kan my kontak op
nul71 drie61 vier281

Re: VERKOOP-Leupold Vx3 6-20x40 scope tekoop

Posted: Fri Mar 01, 2024 6:41 am
by Toyrsi
Scope is verkoop.