Ss rodholder en bak( bouwerk&/ herstelwerk)
Posted: Tue Jan 23, 2024 3:17 pm
Goeie dag,
As iemand hier op die forum kN help sal ek dit waardeer.
Ons het rodholders wat vas gemaak word met brackets teen bullbar met n ss bak van seker so 400x200x200mm diep( vir ass en sinkers ens sodat dit nie teen bakkie kap nie)vas teen rodhders. Het met vorige henties trip sy gat gesien so soek iemand wat kan help met SS werk wat bak en goed aan rodholders sal kan vas maak en nuwe bak bou of wat okal ons begeerte is met insette van mense wat bietjie kennis het.
Laat weet gerus as julle van iemand weet wat daarmee sal kan help asb?!
Groete Adriaan