Beuchad Wet suits X2 - FREE
Posted: Mon Feb 20, 2012 10:54 am
Ek het die 2 wet suits, ons pas nie meer in hulle nie. "Size Medium"
Die dames wet suit is een keer gedra en hang in die kas vir 10 jaar. Myne is baie meer geduik, maar is in 8/10 toestand.
Pos geld is vir die ou wat dit wil h?...
Email of PM my asb.