Page 1 of 1
Nuwe Musgrave gewere en M21 aksie
Posted: Tue Feb 27, 2024 1:58 pm
by BenBotha
Ek wil hoor of enige iemand hier moontlik al die nuwe Musgraves betas het of moontlik een besit? Ek kyk nou al 'n geruime tyd op hul FB blad na die nuwe wapens maar dit is moeilik om deur fotos te sien wat die vakmanskap werklik is, so my vraag is, is die nuwe Musgraves net so goed(akkuraatheid, afwerking ens) soos die oues? Is hulle steeds die geld werd?
Enige opinies sal waardeur word.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Re: Nuwe Musgrave gewere en M21 aksie
Posted: Fri Mar 01, 2024 1:20 pm
by Valley Pursuits
Wil ook weet
Re: Nuwe Musgrave gewere en M21 aksie
Posted: Fri Mar 01, 2024 3:19 pm
by Hano243
Ek het nie veel kennis van die M21 nie, maar my nuwe generasie Musgraves met die K98 aksie is beslis elke sent werd. Ek het wel die M21 al van nader bekyk en ek moet se ek was nogal beindruk. Sy afwerking is ook besonders. In my opinie is hulle besilis die geld werd.
Re: Nuwe Musgrave gewere en M21 aksie
Posted: Fri Mar 01, 2024 4:08 pm
by BenBotha
Hano243 wrote:Ek het nie veel kennis van die M21 nie, maar my nuwe generasie Musgraves met die K98 aksie is beslis elke sent werd. Ek het wel die M21 al van nader bekyk en ek moet se ek was nogal beindruk. Sy afwerking is ook besonders. In my opinie is hulle besilis die geld werd.
Bly om dit te hoor! Die fotos wat hulle op FB post lyk beslis indrukwekkend. Pryse ook glad nie sleg nie, veral as mens iets soek met mooi hout. Kom ons hoop hier is iemand wat een van die m21's gekoop het!
Sent from my SM-S916B using Tapatalk