Hulp Quickload 30-06 178gr Hornady ELDX
Posted: Thu Feb 29, 2024 4:46 pm
Middag lede
Hoop julle almal doen goed.
Kan iemand dalk help met die volgende:
IMR4350
CCI200
3.313 COAL
70.8gr H20 DOPVOLUME
1:10 TWIST
560mm LOOPLENGTE
Ek begin nou met die lading. Vriend se roer hou niks van die 165gr Interlocks nie en ek het 178gr in die kas.
Waar trek die nodes en teen watse spoed is aanvaarbaar vir die swaerder projektiel?
Groetnis en dankie
Sent from my SM-S911B using Tapatalk