Teleskoop vir 223
Posted: Mon Mar 11, 2024 7:48 pm
Het sopas ‘n Weatherby Vanguard 223 aangeskaf.
Wil graag by julle hoor, van die wat soortgelyk het, watse teleskoop het julle opgesit?
Dankie