Accuracy 1st Levels Te Koop
Posted: Thu Mar 14, 2024 11:49 am
Dagsê.
Ons het weer 'n klompie van hierdie fantastiese scope levels te koop.
Hulle kos R2630 elk, en kom met 'n stel 30mm reducers. So jy kan hul op beide 34mm en 30mm teleskope gebruik.
Daar is modelle vir regshandige- en linkshandige skuts, so bevestig asb hoe om jy skiet sodat ons die korrekte een kan verskaf asb.
Bestel gerus per e-pos by geno@ggvarminting.co.za of Whatsapp by 0825354100
Groete
Geno