Page 1 of 1
Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 7:50 pm
by 30-06
Moet dit nie lees 1/4 inch op 100Y nie.
Lynx 3*9 42
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 7:59 pm
by Christo
Is reg. 1 moa is 1 duim op 100yards. Selfs volgens Google.
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 8:09 pm
by OosKaapJagter
Lynx teleskope se verstellings is gewoonlik een kliek per 1/4 moa op 100y.
Die eenhede tussen 1, 2, 3, ens. het elke keer 3 klieks tussen-in, met die 4de een dan die moa oftewel duim verstelling .
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 8:11 pm
by 30-06
Christo, jy is mos nie verkeerd nie maar dis nie die vraag nie.
Meeste labels verwys na 1 click = 1/4 duim. Wat sal die AO op die label beteken.
Die label is net bietjie verwarrend. Ek probeer net iemand help om die eenhede te verstaan maar die label help nie baie nie.
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 8:15 pm
by Supacow
AO = another option
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 8:19 pm
by LUAN
Adjustable objective?
Re: Kan die label reg wees.
Posted: Mon Mar 18, 2024 10:43 pm
by tripodmvr
Die heel syfers 0,1,2,3 ens dui die inch/100 yards aan en tussen hulle is daar 4 klieks wat die kwart duim verstellings verteenwoordig.