SAVAGE 300 WSM TE KOOP
Posted: Sun Mar 24, 2024 10:42 pm
Savage 300 WSM
1-10 Twist
Knaldemper: Silent Hunter
Sintetiese kolf met wang rus
Scope: Vortex Viper 6.5-20x40 dead hold BDC ( Lens beskerm doppe )
Bipod met swivel
Leer geweer dra band
Plastic maar baie stewige geweer tas.
Ek gebruik nie meer die geweer nie.
362 skote deur die loop. Ek weet presies hoeveel skote omdat ek het n boks van 1000 slagdoppies saam die geweer gekoop.
Alles in goeie toestand.
PRYS : R 18 000
My kontak nommer : 074407 900nul