Page 1 of 1
Burris Eliminator 6
Posted: Fri Mar 29, 2024 12:54 pm
by JohanvB
Wie hier het so teleskoop, en wat is jou indrukke van hom?
Dankie
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Fri Mar 29, 2024 2:11 pm
by Capt. Yoda
Ek dink sterk aan een maar kon nog nie een in die hande kry om bq te voel nie. Lyk my hulle retail vir so tussen 47 en 50k, wat ek online al kon lees is die manne baie tevrede met hulle. Sal nie omgee om bq met een te speel op n lang baan nie, daai scope is vol features en lyk nie soos n drynpyp nie
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Thu May 30, 2024 10:28 am
by Eight
Enige iemand met verdere ervaring of terugvoer op die Eliminator 6?
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Wed Jun 05, 2024 4:17 pm
by Ryperd
Ek wil ook graag weet.
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Wed Jun 05, 2024 5:44 pm
by ruaanb
Clark Boys Hunting NZ op YouTube jag al te lekker met een.
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Wed Jun 05, 2024 5:57 pm
by tripodmvr
Kry nie 'n Youtube toets nie. Hoop die inligting onder kan help. Prys gaan baie eina wees in RSA.
Burris Eliminator 6 Specifications
Magnification: 4-20x52mm
Tube Diameter: 34mm
Field of View @ 100 yds.: 30.5 ft. (low); 6.5 ft. (high)
Eye Relief: 3.4 in.
Maximum Bullet Drop: 63 MOA (low); 35 MOA (high)
Ranging Distance: ≥2,000 yds. (high reflective); ≥1,800 yds. (deer hide)
Diopter Setting: +2 to -3
Focal Plane: rear
Display Plane: rear
Reticle: X177
Display Illumination: push button or auto, 9 levels
Battery: CR123A x1 (scope); CR2032 x1 (remote)
Length: 16.4 in.
Weight: 30 oz.
Elevation Turret Graduations: 1/8 MOA
Total Elevation Adjustment Range: 40 MOA
Windage Turret Graduations: 1/8 MOA
Total Windage Adjustment Range: 40 MOA
Parallax Focus: side, 25 yds. to infinity
MSRP: $3,000
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Thu Jun 06, 2024 7:49 am
by Capt. Yoda
Hulle verkoop vir so R50k in SA
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Thu Jun 06, 2024 8:24 am
by Eight
Nie te sleg as jy vat hy het n goeie rangefinder, weerstasie en interne bubble level nie. Apparently is die glas ook baie goed.
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Thu Jun 06, 2024 2:18 pm
by Klein Karoo
Het vandag in Kloppers gesien, hulle het n hele paar, om en by R54 000.00
Re: Burris Eliminator 6
Posted: Sun Jun 09, 2024 7:28 pm
by ruaanb