Verjaarsdag Produk Afslag
Posted: Sat May 04, 2024 12:59 pm
Maandag 6 Mei is my verjaarsdag. Ek is glad nie een vir verjaarsdae nie en verkies dat my verjaarsdag net moet verbygaan elke jaar.
Maar dit is duidelik dat die jaar anders gaan wees as die res, so daarom sal ek op 6 Mei verskeie produkte verkoop teen weggee pryse.
Maar SLEGS vir my webtuiste intekenaars (subsribers).
So moenie dit mis nie, gaan na www.winelandsprecision.co.za en sluit aan!