Page 1 of 1

Hidroliese "vuurvorm" van doppe

Posted: Sat May 04, 2024 1:12 pm
by tripodmvr
Daar is heelwat artikels oor die' matryse.

Long Range Hunting Forum

Anyone using a Hydraulic Form Die (Whidden) to form their cases instead of "Fire Forming?

Hey, I use one for my 22-250AI. The hydro formed cases shoot very close to the fully formed case. I haven't had to change anything in my loads from hydro to fully formed in any of the three loads I've developed.
Take Care

Re: Hidroliese "vuurvorm" van doppe

Posted: Sat May 04, 2024 2:34 pm
by Capt. Yoda
Is n morsige spul, FF hul net

Re: Hidroliese "vuurvorm" van doppe

Posted: Sun May 05, 2024 5:00 pm
by SakoTrippel2
Dit en hulle skouers kom in elk geval rond en nie skerp uit nie.. Dis soos om met 'n te ligte lading te FF mens gaan hom in elke geval weer moet skiet.

Dis is wel 'n oulike konsep en dit het seker 'n plek as mens doppe wil FF en styf wil laat toe maak vir min tot geen speling of "positive headspace"

Fireform doppe skiet 99% van die tyd vrek akkuraat as die GS sy werk reg gedoen het met die kamer sny. Ek sien dit as 'n wen wen... Jy jaag daai 1ste 100 of wat ookal skote deur jou nuwe loop en dan het jy lekker doppe en 'n daar gaat mens aan.



Re: Hidroliese "vuurvorm" van doppe

Posted: Mon May 06, 2024 6:48 am
by Geno
Ek het so hydro-die vir 6Dasher gehad. Hy werk lekker, maar is regtig morsig. Jy moet ook jou hamer slaan elke keer presies regkry, anders moet jy dit weer doen.
Iets soos 'n gewig wat val op die kontrepsie sal meer herhaalbaar wees.