Page 1 of 1

223Rem en S335

Posted: Sun May 05, 2024 3:52 pm
by Philip J
Middag almal

Mag ek asb vra dat een van die QL gurus na die volgende kyk en sien watter druk QL gee.

560mm loop
30gr H2O dopvolume
57mm TPL
55gr Hornady VMax
24.5gr S335
Spoed op chrony, 5m weg
1. 2967fps
2. 2968fps

GRT sê ek kan maar opstoot na 25gr toe, maar Somchem sê 24.1gr, alhoewel hulle spoed daarvoor 3028fps is en ek het op 24.5gr nog nie eers 3000fps gehaal nie.

Ek waardeer

Baie dankie

Re: 223Rem en S335

Posted: Sun May 05, 2024 9:03 pm
by tripodmvr
Probeer 25.1gr vir 3040vps op die chrony 5m weg. Druk bereken as 47K psi. Lading toon as 104% - is die dop dan werklik so vol?

Re: 223Rem en S335

Posted: Mon May 06, 2024 7:25 am
by Philip J
Môre oom,

Ja, daar is NIKS wat rondskud in daai doppie nie.

Dankie vir die bevestiging.

Ek gaan kyk wat maak hy.

Re: 223Rem en S335

Posted: Fri May 10, 2024 3:48 pm
by Philip J
Hallo almal

Dankie Oom Marius,
Daar is nou weer lig voor in die tonnel, totdat ons eendag weer S321 kan kry.
Ek het nie spoed gemeet vanoggend nie maar ek skat dis seker so by 3050 rond.

Re: 223Rem en S335

Posted: Fri May 10, 2024 5:47 pm
by tripodmvr
Waar is die doemprofete oor die 223 se presisie?