SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85
Posted: Mon May 20, 2024 4:08 pm
Goeiemiddag,
Ek is opsoek na n "picatinny rail" vir my Sako mod 85 7mm Rem magnum. Dis die rails waarvan die basis n tipe swaelstert (dove tail) het.
Het enige iemand dalk so iets wat hy sou wou verkoop ?
Vriendelike groete
Philip
0836320329