243AI met S361 Quick load
Posted: Mon May 20, 2024 7:37 pm
Naand manne.
As hier iemand is wat kan help sal ek bly wees.
Ek wil kyk wat sal S361 maak in my geweer voor ek koop. Hoe lyk die ontbranding en waar le die nodes.
Kaliber- 243AI
Loop - 30,7duim 1-8 twist
Koele - 90gr sierra gamechanger #4100
Primer - federal 210
Dop- Starline
Dopvolume - 56,3g
Tpl - 71.5mm
Kruit - S361