Page 1 of 1

HOG knaldempers

Posted: Mon May 20, 2024 8:13 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek hoop dit gaan goed. Wie het ń HOG knaldemper en wat dink julle van hulle?

Groetnis

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Re: HOG kandempers

Posted: Mon May 20, 2024 8:36 pm
by Dolf014
Ek het een, en is SUPER tevrede.
Lig, effektief en kan uit mekaar haal vir skoonmaak.

Re: HOG knaldempers

Posted: Tue May 21, 2024 2:55 am
by Fanta300
My plaaslike geweersmid monteer hoofsaaklik Hog en hy het baie tevrede kliënte!

Re: HOG knaldempers

Posted: Tue May 21, 2024 10:31 am
by Yogi
Ek het HOG's op al my gewere en baie tevrede. Baie lig, en met die stainless steel baffles behoort hy lank te hou.

Re: HOG knaldempers

Posted: Tue May 21, 2024 2:21 pm
by JacquesSAKO.308
Dankie manne ek gaan hom maar ń kans gee

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: HOG knaldempers

Posted: Wed May 22, 2024 10:22 am
by prohunt
Ek skiet ook net met HOG's. Jy kan maar koop.

Re: HOG knaldempers

Posted: Wed May 22, 2024 2:05 pm
by Klein Chris
So van die os op die jas Sien accurate arms het n nuwe knaldemper uit met n unieke tromp rem op

Re: HOG knaldempers

Posted: Wed May 22, 2024 9:30 pm
by JacquesSAKO.308
Klein Chris wrote:So van die os op die jas Sien accurate arms het n nuwe knaldemper uit met n unieke tromp rem op
Jis maar hy is net vreeslik lelik haha


Sent from my SM-S901E using Tapatalk