More julle.
Het iemand onderving met Ballista Arms?
Groete.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ballista arms
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Ballista arms
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Ballista arms
Ek koop al vir die laaste paar jaar al my Lapua produkte aan van Jaco. Baie goeie diens en billike pryse
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Ballista arms
Dankie Riaan. GroeteRiaan Kriel wrote:Ek koop al vir die laaste paar jaar al my Lapua produkte aan van Jaco. Baie goeie diens en billike pryse
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Ballista arms
Ook al meermale by Jaco gekoop. Kan hom aanbeveel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Ballista arms
+1 vir Jaco
In 2022 sit ek in Amerika en hy in Tanzanië... My doppe is binne 2 dae afgelewer in my dorp by Pa se kantoor. Man kan met hom besigheid doen.
In 2022 sit ek in Amerika en hy in Tanzanië... My doppe is binne 2 dae afgelewer in my dorp by Pa se kantoor. Man kan met hom besigheid doen.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)

