Page 1 of 1
Ballista arms
Posted: Mon May 27, 2024 10:32 am
by Schalk van Wyk
More julle.
Het iemand onderving met Ballista Arms?
Groete.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ballista arms
Posted: Mon May 27, 2024 10:54 am
by Riaan Kriel
Ek koop al vir die laaste paar jaar al my Lapua produkte aan van Jaco. Baie goeie diens en billike pryse
Re: Ballista arms
Posted: Mon May 27, 2024 12:41 pm
by Schalk van Wyk
Riaan Kriel wrote:Ek koop al vir die laaste paar jaar al my Lapua produkte aan van Jaco. Baie goeie diens en billike pryse
Dankie Riaan. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ballista arms
Posted: Mon May 27, 2024 6:30 pm
by phyllox
Ook al meermale by Jaco gekoop. Kan hom aanbeveel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ballista arms
Posted: Tue May 28, 2024 3:05 am
by SakoTrippel2
+1 vir Jaco
In 2022 sit ek in Amerika en hy in Tanzaniƫ... My doppe is binne 2 dae afgelewer in my dorp by Pa se kantoor. Man kan met hom besigheid doen.