Die Cavalier boxlocks was basies 'n Webley & Scott Model 700 met 'n ander naam op gewees. Hierdie een was skynbaar deur 'n bekende eks-Formule 1 persoonlikheid besit.
https://www.holtsauctioneers.com/asp/fu ... &saletype=
"Our Nige" se Holland te koop...
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am