7x64 + hornady 154gr interbond + ???? Kruit
Posted: Sun Jun 09, 2024 11:10 pm
Ek het lanklaas iets op Jaracal geplaas, maar lees so nou en dan.
Sal graag julle opinies will weet op alternatiewe kruit, wat tans beskikbaar is, anders as S365, vir die bg kombinasie in CZ550 met Norma doppe.
Ek het VTV N550, N560 en IMR 4064 en IMR 7977.
Dit lyk of SO het H4350, IMR 4350 en H4831 in vooraad het.
Enige idee of voorstel oor water kruit dalk die beste gaan wees om mee te begin?