Nosler accubond ammunisie in 308
Posted: Mon Jun 10, 2024 1:04 pm
More almal! Wil net hoor of enige iemand ervaring het met die Nosler trophy grade ammunisie in die 165gr vir 308? Dis n sako met n 23duim loop en 1:11 twist! Het voorheen herlaai maar skiet te min om dit te regverdig! Sien hulle adverteer spoed as 2800fps dit lyk bq vinnig my spoed op vorige herlaaide rondtes was so 2635fps die tpl is ook korter! Wil net hoor wat is julle ervaring met die ammunisie? Dankie by voorbaat!