Page 1 of 1

Leofoto Camouflage SA-324C + MA-30L Rifle Sports Tripod Kit

Posted: Mon Jun 24, 2024 1:18 pm
by pwdejager
Ek het onlangs die Leofoto Camo Driepoot gebruik vir 'n voorsit jag in die karoo, en was weggeslaan oor die voordeel wat dit bied.

Ek weet tot nou nog nie of dit die kamoeflering was of die feit dat die geweer so stabiel was, dat ek so lekker kon jag nie ;)
Untitled image (3).jpeg
Kry joune nou by www.winelandsprecision.co.za

of kontak my by 0835611441.