Page 1 of 1

Element of Vortex

Posted: Thu Jun 27, 2024 7:23 am
by Conna Howa
Goeie more Almal

Ek is nou in die mark Vir 'n nuwe scope Vir my geweer en die 2 brands waarna ek kyk is tussen Element optics en Vortex. Spesifiek die Titan 5-25x56 en die Venom 5-25x56 tussen die scopes watter een sal julle kies en hoekom?

Re: Element of Vortex

Posted: Thu Jun 27, 2024 7:25 am
by Danie01
Tussen daai twee sou ek vir die Titan gaan, Titan ook n opsie vir n skoner kruishaar.

Ek sou ook kyk na Arken

Groete

Re: Element of Vortex

Posted: Thu Jun 27, 2024 11:37 am
by BeesBreet
Het al met albei gewerk en die titan glo Ek is meer “bang for buck” naamlik sy glas onder andere

Re: Element of Vortex

Posted: Thu Jun 27, 2024 2:17 pm
by Apie
Titan boks vir my meer in die PST Gen 2 se klas as die Venom

So Titan tussen jou 2 opsies


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Element of Vortex

Posted: Thu Jun 27, 2024 2:30 pm
by Martiens Bekker
Titan is +-R6000 duurder as Venom. So hang af wat jy wil spandeer. Ek het self 'n Venom en dink die Titan is beter maar die prys wys dit ook. Titan en Stike Eagle is om en by dieselfde prys maar Strike Eagle en Venom het dieselfde glas in so dan sal ek nogsteeds sê die Titan wen.