Page 1 of 1
SAKO 243AI te Koop - SOLD
Posted: Tue Jul 02, 2024 4:39 pm
by Leon Crous
Goeie middag,
Sako 85 Laminated Fluted Varminter in 243 Ackley Improved te koop.
Geweer is ge-ceracote, aksie gebed en ge-blueprint.
Draad gesny vir silencer.
Gesplete picatini rail.
Uiters akkuraat en spotless (basies nuwe toestand).
Min geskiet.
Warrior silencer met brake en tuner ingesluit.
Prys = R39 000 (effe onderhandelbaar)
100 x Gevuurvormde doppe en Redding Dies ingesluit.
Kontak my vir meer info of nog foto's.
Leon Crous - selnr. 08twee 82een 4724
Teleskoop en ringe nie ingesluit nie.
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Thu Aug 01, 2024 10:26 pm
by Leon Crous
Bump
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Mon Sep 02, 2024 9:33 pm
by Leon Crous
Bump
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Mon Oct 28, 2024 7:53 pm
by Leon Crous
JIP..
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Tue Nov 19, 2024 8:49 pm
by Leon Crous
Stampie....
Great geweer!!
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Tue Nov 19, 2024 9:07 pm
by Ajviljoen260rem
Sommer uit nuuskierigheid. Wie het geweersmid werk gedoen vir jou??
Watter gelaaide ammo laai jy in hom wat goed doen?
Meskien n foto of twee van groepe bysit sou ek se.
Groete
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Thu Nov 21, 2024 12:13 pm
by Leon Crous
Môre,
Trueworx het Ackley werk gedoen, loop gesny vir silencer, Die rail ge-split en opgesit, die aksie ge-true en ge-ceracote.
Thys (van vergeet) op George het aksie gebed.
87gr V-max'e voor 46,5gr H4350 met Fed Premium Magnum Match primers teen 3330ft/sec loop soos stroop!
Hy skiet konstand (afhangend vd skut) onder 15mm groepe. Het al paar 5 skoot groepe onder 12mm geskiet.
Sal soek vir foto's... maar ek het seker 'n haar en 'n half + laas met hom geskiet.
Dis hoekom hy maar kan gaan, hy staan net in kluis en ek olie hom elke nou en dan.
6.5 PRC (vir my) en 6.5 Creeds (kinders) doen nou alles...
Groete,
Leon.
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Thu Dec 12, 2024 10:13 pm
by Leon Crous
Kersfees presentjie?
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Mon May 05, 2025 2:49 pm
by Leon Crous
Bump - nog beskikbaar.
Maak 'n aanvaarbare offer?
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Wed Jul 09, 2025 9:18 pm
by Leon Crous
Stampie
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Thu Jul 10, 2025 8:34 am
by Walter
Hoeveel skote deur die loop?
Re: SAKO 243AI te Koop
Posted: Thu Jul 10, 2025 10:05 pm
by Leon Crous
Jis Walter,
Ongeveer (ek kan een of 3 uit wees met doppe verloor?) 170 skote deur loop.
Groete.
Re: SAKO 243AI te Koop - SOLD
Posted: Sun Jul 27, 2025 10:48 pm
by Leon Crous
Verkoop dankie. Admin kan maar verwyder.