Page 1 of 1

CZ550 Staal Magasynplaat

Posted: Mon Jul 15, 2024 5:50 am
by Stephan86
Dag sê mede lede,

Kan iemand my dalk sê, wie dalk staal magasynplate verkoop vir 'n CZ550.

Met my soeke het ek gevind Sabi kan help, is daar dalk nog ander mense dalk nader aan Pretoria.

Groete

Re: CZ550 Staal Magasynplaat

Posted: Mon Jul 15, 2024 8:42 am
by KaKaTo
Ek dink ARMS sal dalk kan help

https://armsonline.co.za/product/magazi ... placement/

Gee hulle dalk n lui en hoor maar.

Re: CZ550 Staal Magasynplaat

Posted: Tue Jul 16, 2024 4:07 pm
by Stephan86
KaKaTo wrote: Mon Jul 15, 2024 8:42 am Ek dink ARMS sal dalk kan help

https://armsonline.co.za/product/magazi ... placement/

Gee hulle dalk n lui en hoor maar.
Baie dankie, ek het reg gekom my ARMS