Page 1 of 1

Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 1:33 pm
by Carel-Chris
Eerste keer wat ek so iets raak loop in die jagveld

Re: Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 1:38 pm
by Martiens Bekker
Baie skaars om hulle te sien. Mooi!

Re: Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 1:39 pm
by Carel-Chris
Martiens Bekker wrote: Tue Jul 16, 2024 1:38 pm Baie skaars om hulle te sien. Mooi!
Dis die 3de een op die plaas in die laaste maand, eerste een vir my. Die is blykbaar die kleintjie teenoor van die ander wat gesien is

Re: Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 1:40 pm
by Toxxyc
Fantastiese geleentheid, ek is jaloers!

Re: Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 1:49 pm
by Ratel
Baie mooi en bedreig. En dan gebruik primitiewe bygelowige mense dit as muti.

Re: Ietermagog

Posted: Tue Jul 16, 2024 3:57 pm
by JohanvB
Moet niemand sê waar dit is nie!!

Re: Ietermagog

Posted: Thu Jul 25, 2024 6:30 pm
by tripodmvr
Hier is hy.
IMG-20240605-WA0001~2.jpg

Re: Ietermagog

Posted: Thu Jul 25, 2024 8:04 pm
by TFDADD
Dankie vir die plasing, Marius.

Hierdie outjie vroeër vanjaar tydens jagtog in die verre Weste gewaar.

Re: Ietermagog

Posted: Fri Jul 26, 2024 10:47 am
by finch
Moet hom nie eet nie anders gaan jy covid vang!

Re: Ietermagog

Posted: Sun Aug 10, 2025 7:39 am
by Ben Remington
Morning....

Baie unieke oomblik...ekt in my 33 jaar wat ek aktief in die Kalahari is nog net 2 gesien. Baie mense het nooit hierdie voorreg nie.

Groetnis