Page 1 of 1
Fix-it-Sticks - NEW SHIPMENT ARRIVED
Posted: Tue Jul 30, 2024 1:44 pm
by pwdejager
Het 'n besending Fix-it-sticks wat volgende week land.
Beperkte voorraad.
https://www.winelandsprecision.co.za/pr ... ue-toolkit
Fix it Sticks.jpeg
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Tue Jul 30, 2024 6:23 pm
by Apie
Sit my asb op vir ‘n stel
My Wheeler torque wrench het gegroet…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Tue Jul 30, 2024 9:30 pm
by Ajviljoen260rem
Wat prys hulle?? En tot op watter setting kan hulle torque?
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 6:50 am
by Ratel
Sit asb my naam op vir 'n stel. Wat is die prys?
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 8:28 am
by Martiens Bekker
Kerels, click op die link. Alle besonderhede en prys is daar.
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 9:06 am
by Ratel
Martiens Bekker wrote: Wed Jul 31, 2024 8:28 am
Kerels, click op die link. Alle besonderhede en prys is daar.
Dankie Martiens. Ek maar bietjie stadig vanoggend.

Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 10:49 am
by Grenslyn
Goeiemôre. Jy kan my naam ook opsit asseblief.
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 11:23 am
by pwdejager
Julle moet asb die link gebruik
https://www.winelandsprecision.co.za/pr ... ue-toolkit
en op die website die
"Notify When Available" druk. Sodoende weet ek presies wie eerste moet kry.
Stel my ook in staat om te weet hoe groot my 2de besending moet wees.
Re: Fix-it-Sticks
Posted: Wed Jul 31, 2024 6:07 pm
by 3kus
Baie lekker stukkie toerusting die en lekker kompak om saam te karwei skietbaan toe of as jy gaan jag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Fri Aug 02, 2024 8:42 am
by pwdejager
Die besending het gekom.
Daar is slegs beperkte vooraad:
https://www.winelandsprecision.co.za/pr ... ue-toolkit
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Fri Aug 02, 2024 12:09 pm
by Ratel
Nou net bestel en betaal dankie.
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Fri Aug 02, 2024 2:53 pm
by Apie
Ratel wrote:Nou net bestel en betaal dankie.
Selfde
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Fri Aug 02, 2024 2:58 pm
by pwdejager
Dankie julle, ek stuur vandag nog af
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Wed Aug 07, 2024 2:39 pm
by Ratel
My pakkie vandag gekry dankie Perry. Beslis 'n handige klein pakkie wat maklik sal pas in my geweer sak as ek baan toe gaan. Die kwaliteit van die produk lyk ook baie goed. Het dit so 'n bietjie uitgetoets vandag en dit werk mooi.
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Wed Aug 07, 2024 2:42 pm
by pwdejager
Baie bly dat jy gelukkig is, eerste shipment het binne 2ure uitverkoop. Shipment 2 land Maandag
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Wed Aug 07, 2024 3:45 pm
by Kallie Fernhout
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Wed Aug 07, 2024 3:51 pm
by pwdejager
Kallie, nie met die huidige bestelling nie.
MAAR ek kan enige iets van Fix-it-Sticks inkry as ek weer bestel. So laat my weet wat jy soek (per pm of
info@winelandsprecision.co.za) dan maak ek seker dis op volgende bestelling.
Re: Fix-it-Sticks - LANDED
Posted: Wed Aug 07, 2024 4:02 pm
by Kallie Fernhout
Dankie.
Het vir jou n mail gestuur.
Groete
Re: Fix-it-Sticks - IN STOCK
Posted: Thu Aug 08, 2024 3:16 pm
by pwdejager
Re: Fix-it-Sticks - IN STOCK
Posted: Thu Aug 08, 2024 5:16 pm
by pwdejager
we also got some of these in:
Bubble Level_4.jpg
Bubble Level.jpg
Re: Fix-it-Sticks - IN STOCK
Posted: Sat Aug 10, 2024 11:32 am
by pwdejager
Meeste uitverkoop, kry voor dit te laat is!
Re: Fix-it-Sticks - NEW SHIPMENT ARRIVED
Posted: Sun Aug 11, 2024 2:18 pm
by pwdejager
Slegs
- 6 Rifle and Optic Tool kits
oor, kry een van die laastes:
https://www.winelandsprecision.co.za/ca ... ccessories
Re: Fix-it-Sticks - NEW SHIPMENT ARRIVED
Posted: Thu Aug 15, 2024 8:57 pm
by Apie
Dankie!
Myne ook ontvang! Dis ‘n kwaliteit produk!
Sent from my iPhone using Tapatalk