Shelly Beach Fishin Trip Feb 2012
Posted: Fri Feb 24, 2012 2:01 pm
Dags? manne,
My beurt om bietjie te spog, ons het van 17 Februarie bietjie gaan diepsee hengel vanaf Shelly Beach. Ons is ses ouens wat jaarliks vir 'n week 'n charter, Sensational Charters, se boot "uitkoop" en dan bietjie te gaan boks
Ek het my eerste Sada Sada en Dorado op die trawl gevang en my eerste Tuna op popper ook. Daai popper stokkie gaan elke keer saam van nou af !!!! Die kersie op die koek is dat ek my persoonlike beste 21kg Tuna nogal met die ligter stok en 'n popper kon aantre? 
Die jaar het ons die geelvin Tuna gelooi en was gelukkig om ook Sada sada, Wahoo en Dorado te kon raakloop. Die Cuta's het ons geflous maar daar is altyd volgende keer. Een van die manne het 'n 300kg Tiger shark gehaak en was dit nou 'n lekker boks !!!
'n Ander kon 'n marlyn op die lyn kry en toe sien een of ander p@#pol die splash en besluit daai is darem 'n alermantige bait ball en gooi sy braid en popper oor ons nylon wat ta so styf gehad dat hy gefluit het ..... julle kan raai wat daarna gebeur het
Alles en alles het ons 118 Game fish gevang tussen vyf manne oor drie dae !!! Vet pret, nie eens te praat van die daaglikse boks met haaie en bottoms nie.

Groetnis
Marc