Page 1 of 1

26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 4:16 pm
by Bismarck 1941
Goeie Middag aan alle lede, Hoop en vertrou dit gaan goed?

Ek skiet tans lekker met die geweer en 178gr Hornady Eld-X-e.

Nou wil ek graag uitvind by die lede met die know how, kan ek suksefol met die punte kom tot en met n 1000 meter of sal n 200 gr punt n beter roep wees?

Ek het al na die Berger 200 gr punt gekyk onder andere maar is nie seker of hulle mooi gaan pas in my standaard kamer nie( Dis n pushfeed,so ek kan van bo af voer met die eksperiment en nie noodwendig uit die magasyn uit nie,so totale patroon lengte kan ek seker lank maak om genoeg kruit in my Lapua Palma brass te kry).

Ek skiet tans met Somchem S335 & het Varget en Imr 3031 ook wat ek nog nie ge testdrive het met die 2 laas genoemde kruite nie.
Moet ek n ander kruit kry vir 200 gr punte sou ek hulle wou probeer?

Dan die laaste vraag: Gaan ek met my Rubber kolf kan uitkom tot en met 1000 meter?

Ek luister graag dankie.
H.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 4:19 pm
by snakker
Jy sal maklik by 1000m kan uitkom met daai punte in 308, ek sou nie swaarder gaan nie (gaan te veel spoed moet inboet). As jy mooi groepering op 100m met daai kolf skiet is hy reg ook vir verder afstande (bv 1000m).} Groete

Sent from my 22101316G using Tapatalk

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 4:37 pm
by Bismarck 1941
Dankie Snakker vir jou terugvoer.

Wel met min moeite kry ek 5 skote op 300 meter op n size van n tennisbal, op 100 meter met baie moeite 3 skote in een gat met die occasional flyer, dan behoort ek op teiken te kom tot op n 1000 meter met oefening lang termyn soos jy se met die rubber kolf.

Met die hulp van n kronograaf wil ek probeer om so 2600 ft/s op muzzle te kan kry dan glo ek ook die 178 gr sal gemaklik n 1000 meter hou vir hou kan raak slaan.

Ek het nou n video gekyk van Mark and Sam waar hy met dieselfde geweer(in n chassis & Proper Scope & Loop lengte van 27 duim?) n 200 gr Berger druk tot op 2600 ft/s op muzzle, so ek wonder..

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 5:41 pm
by snakker
Dis reg. Spandeer eerder bietjie meer geld op goeie Scope en gaan oefen op 1000m om wind te lees

Sent from my 22101316G using Tapatalk

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 5:45 pm
by snakker
As jy jeuk vir beste BC punte het jy ongelukkig die verkeerde kaliber gekies. Met 30 cal moet mens ongelukkig baie swaar punte skiet om goeie BC te kry (230gr). En daarvoor is 308 te lig, gaan 300WM of PRC nodig hê vir goeie spoed.

Ek sou eerder iets in 6.5 of 7mm aanbeveel as jy BC wil jaag. Sorry, maar dit is wat dit is

Sent from my 22101316G using Tapatalk

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 6:13 pm
by tripodmvr
Hier is 'n paar dryfmiddels wat die beste sal vaar wat in Quick Load bereken is.

Powder type Filling/Loading Ratio 1.Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max

Hodgdon CFE223 *C 103,6 46,6 3,02 2745 98,9 60000
Alliant Reloder-15 *C 103,8 42,8 2,78 2710 99,3 60000
Somchem S341 99,2 44,0 2,85 2667 99,5 60000
Vihtavuori N540 *C 103,2 43,1 2,79 2666 100,0 60000
Vihtavuori N530 *C 96,3 39,9 2,59 2664 100,0 60000
Hodgdon VARGET *T 106,0 42,3 2,74 2663 99,1 60000

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 6:22 pm
by Bismarck 1941
snakker wrote: Mon Aug 05, 2024 5:41 pm Dis reg. Spandeer eerder bietjie meer geld op goeie Scope en gaan oefen op 1000m om wind te lees Image

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Dis my plan Snakker, ek wil graag met tyd vir hom oordentelike glas opsit, op die oomblik het ek maar n cheapie op,hy werk vir nou, maar om ernstig re raak vir daai 1000 meter skote besef ek hy gaan dalk nie die pyp rook nie.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 6:51 pm
by Bismarck 1941
snakker wrote: Mon Aug 05, 2024 5:45 pm As jy jeuk vir beste BC punte het jy ongelukkig die verkeerde kaliber gekies. Met 30 cal moet mens ongelukkig baie swaar punte skiet om goeie BC te kry (230gr). En daarvoor is 308 te lig, gaan 300WM of PRC nodig hê vir goeie spoed.

Ek sou eerder iets in 6.5 of 7mm aanbeveel as jy BC wil jaag. Sorry, maar dit is wat dit is Image

Sent from my 22101316G using Tapatalk
Ja die ou 308, daar is seker baie beter kalibers as jy vir 1000 meter en verder skote wil gaan,(300 Wm,300 PRC,6.5 KraaiMeer ??? ,7 PRC ens),.maar hy is so veelsydig is hy nie.. ;D

As ek te veel gaan sukkel, dan sal ek maar die handoek ingooi en n beter kaliber kry ++>:

Vir nou sal ek kyk hoe ver ek kan kom met die 178gr punt, maybe i will be lucky.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Mon Aug 05, 2024 6:54 pm
by Bismarck 1941
tripodmvr wrote: Mon Aug 05, 2024 6:13 pm Hier is 'n paar dryfmiddels wat die beste sal vaar wat in Quick Load bereken is.

Powder type Filling/Loading Ratio 1.Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max

Hodgdon CFE223 *C 103,6 46,6 3,02 2745 98,9 60000
Alliant Reloder-15 *C 103,8 42,8 2,78 2710 99,3 60000
Somchem S341 99,2 44,0 2,85 2667 99,5 60000
Vihtavuori N540 *C 103,2 43,1 2,79 2666 100,0 60000
Vihtavuori N530 *C 96,3 39,9 2,59 2664 100,0 60000
Hodgdon VARGET *T 106,0 42,3 2,74 2663 99,1 60000
Baie dankie tripodmvr, hierdie is baie waardevolle inligting vir my!!
Is die ladings met die 178 gr punt?

Groete.
H.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 8:05 am
by Capt. Yoda
Skiet die swaarste koel met die hoogste BC wat jy kan, gaan net af hang van jou kamer hoe swaar/lank jy kan gaan
Daai 200gr Berger gaan n baie beter opsie wees in jou 308 as n 178gr ELD, BC bly maar koning op daai ver afstande

Jy behoort daai 200gr seker naby 2550fps te kan skiet wat n groot verbetering op die 178gr ELD teen 2600fps sal wees, enigste nadeel is die torque en recoil op die 200gr klas koele self teen daai spoed is ook n trap op van die 168/178gr klas koels.

Dalk kan Ooom Maruis bq loer na wat se spoed QL voorspel vir n 200gr Hybrid op 200.20x met daai kruite wat jy beskikbaar het

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 8:26 am
by snakker
"Jy behoort daai 200gr seker naby 2550fps te kan skiet wat n groot verbetering op die 178gr ELD teen 2600fps sal wees"

Dis egter nie appels met appels vergelyking nie: die 178gr gaan nie net 50fps vinniger as die 200gr (op maks load) wees nie, gaan baie platter trajek as die 200gr hê - veral onder 400m

Sent from my 22101316G using Tapatalk

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 9:37 am
by Capt. Yoda
Ek reken ook hy kan die 178gr nog taamlik aan jaag maar hy sal die 178gr aansinelik vinniger as 100fps meer as die 200gr moet skiet op op te maak vir die verskil in BC

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 12:26 pm
by tripodmvr
Cartridge : .308 Win.
Bullet : .308, 200, Berger Hybr G7 #30427
Useable Case Capaci: 43.525 grain H2O = 2.826 cm³
Cartridge O.A.L. L6: 2.800 inch = 71.12 mm
Barrel Length : 26.0 inch = 660.4 mm

Predicted Data for Indicated Charges of the Following Powders.
Matching Maximum Pressure: 55000 psi, or 379 MPa
These calculations refer to your specified settings in QuickLOAD 'Cartridge Dimensions' window.
C A U T I O N : any load listed can result in a powder charge that falls below minimum suggested
loads or exceeds maximum suggested loads as presented in current handloading manuals. Understand
that all of the listed powders can be unsuitable for the given combination of cartridge, bullet
and gun. Actual load order can vary, depending upon lot-to-lot powder and component variations.
USE ONLY FOR COMPARISON !

Powder type Filling/Loading Ratio Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max P muzz B_Time
% Grains Gramm fps % psi psi ms

Alliant Reloder-23 *C *T 122,2 48,0 3,11 2568 99,7 55000 6858 1,324 ! Near Maximum !

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 5:10 pm
by Bismarck 1941
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 06, 2024 8:05 am Skiet die swaarste koel met die hoogste BC wat jy kan, gaan net af hang van jou kamer hoe swaar/lank jy kan gaan
Daai 200gr Berger gaan n baie beter opsie wees in jou 308 as n 178gr ELD, BC bly maar koning op daai ver afstande

Jy behoort daai 200gr seker naby 2550fps te kan skiet wat n groot verbetering op die 178gr ELD teen 2600fps sal wees, enigste nadeel is die torque en recoil op die 200gr klas koele self teen daai spoed is ook n trap op van die 168/178gr klas koels.

Dalk kan Ooom Maruis bq loer na wat se spoed QL voorspel vir n 200gr Hybrid op 200.20x met daai kruite wat jy beskikbaar het
Om die 200 gr Berger's aan die skiet te kry in my projek gaan nogals n finansiele uitleg wees & dan is die Berger's ook nie so vrylik beskikbaar soos wat ek gedink het nie.

Dan wil ek ook graag baie dankie se aan tripod" Oom Maruis" vir sy belangrike informasie wat hy geplaas het, dit het my wel laat besef dat ek ook nou juis nie die beste kruit het vir die Berger's nie.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 5:14 pm
by Bismarck 1941
Bismarck 1941 wrote: Mon Aug 05, 2024 6:54 pm
tripodmvr wrote: Mon Aug 05, 2024 6:13 pm Hier is 'n paar dryfmiddels wat die beste sal vaar wat in Quick Load bereken is.

Powder type Filling/Loading Ratio 1.Charge Charge Vel. Prop.Burnt P max

Hodgdon CFE223 *C 103,6 46,6 3,02 2745 98,9 60000
Alliant Reloder-15 *C 103,8 42,8 2,78 2710 99,3 60000
Somchem S341 99,2 44,0 2,85 2667 99,5 60000
Vihtavuori N540 *C 103,2 43,1 2,79 2666 100,0 60000
Vihtavuori N530 *C 96,3 39,9 2,59 2664 100,0 60000
Hodgdon VARGET *T 106,0 42,3 2,74 2663 99,1 60000
Baie dankie tripodmvr, hierdie is baie waardevolle inligting vir my!!
Is die ladings met die 178 gr punt?

Groete.
H.
Ek het darem genoeg Hodgdon Varget en n paar Nuwe doppe van Lapua wat ek met die informasie kan laai van Oom Maruis..

Oom Maruis as ek mag vrae: die bo genoemde informasie vir die 178gr punt, is die met n COL van 71.12mm?
Byvoorbaat baie dankie.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 6:32 pm
by tripodmvr
Ja, ek het bloot die verstekwaarde aanvaar.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 7:11 pm
by Capt. Yoda
Bismarck 1941 wrote: Tue Aug 06, 2024 5:10 pm
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 06, 2024 8:05 am Skiet die swaarste koel met die hoogste BC wat jy kan, gaan net af hang van jou kamer hoe swaar/lank jy kan gaan
Daai 200gr Berger gaan n baie beter opsie wees in jou 308 as n 178gr ELD, BC bly maar koning op daai ver afstande

Jy behoort daai 200gr seker naby 2550fps te kan skiet wat n groot verbetering op die 178gr ELD teen 2600fps sal wees, enigste nadeel is die torque en recoil op die 200gr klas koele self teen daai spoed is ook n trap op van die 168/178gr klas koels.

Dalk kan Ooom Maruis bq loer na wat se spoed QL voorspel vir n 200gr Hybrid op 200.20x met daai kruite wat jy beskikbaar het
Om die 200 gr Berger's aan die skiet te kry in my projek gaan nogals n finansiele uitleg wees & dan is die Berger's ook nie so vrylik beskikbaar soos wat ek gedink het nie.

Dan wil ek ook graag baie dankie se aan tripod" Oom Maruis" vir sy belangrike informasie wat hy geplaas het, dit het my wel laat besef dat ek ook nou juis nie die beste kruit het vir die Berger's nie.
Die 200gr Hybrid en 200.20x is baie skaars (ek dink nie hulle maak meer die 200gr Hybrid nie) maar jy kan altyd die 208 Eld skiet, hy basies selle lengte as die 200.20x. Dit gaan ma oor wat jy wil in sit en hoe kompeteurend jy wil wees. Ons het 10 jaar terug 190gr custom comps geskiet want dit was ons gehad het, as jy net wil speel kan jy enige koel skiet

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Tue Aug 06, 2024 7:48 pm
by Bismarck 1941
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 06, 2024 7:11 pm

Dankie Capt Yoda vir die voorstel van die 208 ELD-X/M punte, ek sal dit vir lang termyn kan bere en onthou.Dis nogals n stewige gewig vir die 308 vir n keuse met die regte kruit.

Wel vir nou sal ek speel dink ek.
Rooikraal het nou darem al n 700 meter baan vir my om te gaan oefen met die 178gr gewig punte at ek het & te danke aan Oom Maruis het ek nou n "guide-line" vir die 178 & 200 gr resepte.

Ek moet bieg dat ek vir eers n crony moet aanskaf & n chassis om ernstig te raak vir daai 1000 meter skote wat wag.
Daar is nog extra's wat moet kom met tyd, maar ek eet dit soos n Oilfant: stukkie vir stukkie.

Om kompeteerend te wees op groot skaal besef ek dit kan nogals n baie duur storie vinnig word.

Re: 26 Inch Howa 308 Win.

Posted: Wed Aug 07, 2024 7:16 am
by Capt. Yoda
Jy sal verbaas wees hoe ver jy met n Howa, avg scope wat reg track en chassis/kolf kan kom sonder om die bank te breek