Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
Posted: Wed Aug 07, 2024 2:19 pm
Ek vra mooi vir die korrekte node vir my Sako 30-06 met 168g ELDM’s en VV N555 dryfmiddel?
Looplengte= 619mm
Nosler Dopvolume = 72.47gr.
Doplengte= 63.09mm
Punt: 168g ELDM
TPL= 85.38 mm ( sprong 0.75mm)
Lading: 59.1 gr
Spoed: 2858’/s
CCI 200 large rifle primers.
Temp was so 20grC.
Geen druktekens nie.
Die groepering was heel ok maar waar is die korrekte node? Enige hulp sal hoog op prys gestel word
Looplengte= 619mm
Nosler Dopvolume = 72.47gr.
Doplengte= 63.09mm
Punt: 168g ELDM
TPL= 85.38 mm ( sprong 0.75mm)
Lading: 59.1 gr
Spoed: 2858’/s
CCI 200 large rifle primers.
Temp was so 20grC.
Geen druktekens nie.
Die groepering was heel ok maar waar is die korrekte node? Enige hulp sal hoog op prys gestel word