GD6 Hilux modifikasies
Posted: Thu Aug 08, 2024 12:16 am
Goeie dag almal.
Dis n paar jaar van dat ek aktief betrokke hier was. 2 voertuie en heelwat ondervinding later en ek dink dis tyd om my volgende projek te kom deel.
Ek het onlangs vir my n 2021 Hilux 2.4 GD6 aan geskaf na die afsterwe van my 2009 Navara wat net eindelose probleme begin gee het na 387 500km.
Ek dink ons almal het n droom bakkie, n idee hoe hy moet lyk en wat hy vir jou moet doen. Ek dog ek kom deel met julle die planne en hoor julle voorstelle en raad. Ek sal fotos deel soos ek voort gaan met dit. Van die modifikasies sal by fitment centers gedoen word van dit sal ek koop en self op sit en dan natuurlik sal ek van dit self bou en doen
Nie in enige spesefieke orde nie maar hier gaan ons.
Seat covers, transmition cover en n dash cover.
Bullbar. (Na die Navara het ek besluit om nie weer replacement bumpers te doen nie)
Spotlights
Duel battery
USB plugs en Voltage meter
Hella en Brad Andorson plugs in die bak
Brad Anderson plug op die die towbar
Cattle rails
Snorkel
Tyre pressure sensors
Long range tank
Ek deel fotos en updates soos dit vorder en hoor graag van julle
Jacques