303 Magasyn
Posted: Fri Aug 16, 2024 6:29 am
Hallo manne,
‘N Jong man wat by my werk het ‘n 303 sonder ‘n magasyn.
Iemand het nie dalk een wat rond lê wat hulle wil verkoop nie?
Hy sê dis ‘n 303 No 4 MK 1 Ster.
Groete
Thysie

Sent from my iPhone using Tapatalk
‘N Jong man wat by my werk het ‘n 303 sonder ‘n magasyn.
Iemand het nie dalk een wat rond lê wat hulle wil verkoop nie?
Hy sê dis ‘n 303 No 4 MK 1 Ster.
Groete
Thysie

Sent from my iPhone using Tapatalk