'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Posted: Thu Aug 29, 2024 7:50 pm
Kêrels, ek het n Remington 700 BDL S/S in 7RM gekoop.
Standaardroer met dunloop vir stapjag (in die berge) met die fokus op groter bokke wat wyd staan.
Kolf is vervang met ietsie van Armtec, Timney EH wat breek op 2lb en 6oz. Ook n Armtec brake op.
168gr Berger VLD Hunt is die Tier se kos.
Onderaan is meer info.
Met die groep in ag genome, hoe maak ek nou?
Dankie.
Met n vleisie...