Page 1 of 2
Jakkalsgat Safari's Pryslyste 2017
Posted: Sat Feb 25, 2012 11:57 am
by Jakkalsgat
.
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Sat Feb 25, 2012 12:50 pm
by tafjak
Jaco
JAKKALS EN ROOIKAT GRATIS GRATIS GRATIS
.............. wat sal die rede hier wees?
Groetnis
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Sat Feb 25, 2012 12:57 pm
by Koos Barnard
Jaco
Pragtige w?reld daardie, maar daai pryse is ongelukkig ver bo my vuurmaakplek.
Mooi loop
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Sat Feb 25, 2012 5:18 pm
by Jakkalsgat
Taffie
Hulle vleis is nie lekker nie
Groete
Jaco
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Feb 27, 2012 3:07 am
by tafjak
Jaco
jakkalsgat wrote:
Taffie
Hulle vleis is nie lekker nie
Groete
Jaco
................O!
Mooiloop
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 05, 2012 1:56 pm
by Geno
Manne,
Dis mos hoe 'n Jagplaas advertensie moet lyk!
Die man se pryse en als is hier. Mooi man!
Daai jakkals en rooikatte moet dalk vergoed word deur die jagter 'n springbok verniet te gee, maar net my opinie.
Groete,
Eugene
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Mar 07, 2012 12:59 pm
by Swys14
mooi uiteengesit!
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Mar 07, 2012 1:44 pm
by Marc
Jaco
Mooi uiteengesit, niks gaan jou later bekruip en byt nie

Hoop ander manne let op.
Wat van 'n paar foto's van die kamp ens.
Mooiloop
Marc
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Mar 07, 2012 1:51 pm
by Roger
Marc wrote:
Jaco
Mooi uiteengesit, niks gaan jou later bekruip en byt nie

Hoop ander manne let op.
Wat van 'n paar foto's van die kamp ens.
Mooiloop
Marc
x2
Dit is hoeka in my geweste!
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 8:31 pm
by Jakkalsgat
Geno
Dankie Mater, ek sal werk aan daai Springbok vir probleemdier, klink vir my ook reg.
Marc
Ek sal fotos opsit, baie primitief maar baie lekker.
Groete
Jaco
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 8:49 pm
by Jakkalsgat
Roger
Van waar is jy?
Groete
Jaco
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 9:42 pm
by Cor
Hi Jaco
hoeveel naweke het jy nog beskikbaar en wanneer, ons is steeds 4 manne wat wil springbokke jag
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 9:58 pm
by Jakkalsgat
Cor
Gaan kyk onder vrystaat daar het ek ook ad Springbok en Blesbok pakket, van waar is julle? Weltevrede regtig nie die regte plek vir Springbok nie, die wat ek daar kry gaan ek regtig vanjaar sommer voor die voet skiet, hulle is nie meer plesier vir jagters nie, wil regtig nuwe bokke daar insit.
Groete
Jaco
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 10:01 pm
by Roger
jakkalsgat wrote:
Roger
Van waar is jy?
Groete
Jaco
Welkom, NFS.
Ek sien n BFN tel nr op jou add.
Roger!
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 10:15 pm
by Jakkalsgat
Roger
Dit is reg ek is in Bloem, kom self van Hennenman af, my broer het juwele plek in jul dorp daar by game en self lief vir jag, hy is net nog in die boog ding ook.
Groete
Jaco
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 10:23 pm
by Roger
Frans?
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 10:26 pm
by Jakkalsgat
Korrek!
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Mon Mar 12, 2012 10:28 pm
by Roger
jakkalsgat wrote:
Korrek!
Klein wereld.
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Jan 16, 2013 6:14 pm
by Jakkalsgat
.
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Jan 16, 2013 6:22 pm
by Silent Hunting
8)Sorry, ek het klaar die eerste naweek geboek.

Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Jan 16, 2013 6:35 pm
by WingsandThings
Jakkalsgat ek is nou weer nuuskierig, ek het voorheen op Douglas gebly en net gewonder waar die jagte is en ook of jy my goeie vriende Annemarie en Dicky Marais ken
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Jan 16, 2013 8:09 pm
by Rooies
WsT
Hoe lank terug is jy weg uit Douglas? Ja Dicky en Annemarie is nog hier.
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Wed Jan 16, 2013 9:07 pm
by WingsandThings
Rooies was daar van 1999-2003. Het nog kontak met Annemarie. Ken ook vir Oom Jannie Platsak, en tannie Amanda Engelbrecht redelik goed. Was deel van die perdry klub daardie tyd, ek nina-marie, johannes, alretha, mariska. Ivan myburgh was ook deel en natuurlik oom Charles matthewson

Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Thu Apr 25, 2013 7:58 am
by Jakkalsgat
.
Re: Jakkalsgat Safari's-Weltevrede-Douglas
Posted: Thu Apr 25, 2013 8:04 am
by Frederik
Jaco, hoe ver is julle uit Johannesburg uit en watter datums het jy nog oop vanaf Julie ?
Is dit moontlik om minder as 6 jagters te jag of gaan mens tyd mosr met die springbokke.
Springbokke is eerste op die lys en 'n hele klomp van hulle.