Page 1 of 1
Knaldemper skoonmaak
Posted: Wed Sep 04, 2024 8:43 am
by obasch
Dit is nou maar 'n jaar of wat dat ek 'n knaldemper op een van my gewere gebruik.
Hoe gereeld moet die knaldemper se binnegoed skoongemaak word? Aantal skote?
Ek luister by die radio.
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Wed Sep 04, 2024 12:45 pm
by JohanvB
Aantal skote weet ek nie..
Maar los myne na elke naweek se skiet in krag parafien, dit los die "carbon" op...Vrydag oggend haal ek weer uit en hang op om droog te word vir Saterdag se skiet...
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Wed Sep 04, 2024 1:46 pm
by Toxxyc
Ontsteek die oorblywende parrafien nie binne die demper nie?
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Wed Sep 04, 2024 4:17 pm
by JohanvB
Nee, dit droog uit binne 24 uur
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Thu Sep 05, 2024 6:00 am
by JohanvB
So lyk dit, baie mense my gevra wat is dit.. google power parrafin
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Thu Sep 05, 2024 3:33 pm
by Leon Crous
Dalk dom vraag, maar beskadig/vreet dit glad nie die coating vd demper nie?
Bv. ceracote of powdercoat etc?
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Thu Sep 05, 2024 4:36 pm
by Capt. Yoda
Ek het nog nooit een skoon gemaak nie dalk moet ek dit ok bq n go gee. Ek sien Veldt het n produk vir dit
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Thu Sep 05, 2024 5:50 pm
by JohanvB
Wil net sê dis nie ‘n oornag skoonmaak nie, knal demper kan maar lê vir dae na elke skiet…
Re: Knaldemper skoonmaak
Posted: Fri Sep 06, 2024 7:08 am
by Bigfoot