Ruger Long Range Target:Eerste skote
Posted: Thu Sep 12, 2024 4:43 am
More more
Dag ek deel so bietjie. Ek het onlangs vir my n Ruger Long Range Target in .300Wm gekoop en het gister so paar begin ladings gegooi net om data te kry vir QL en moet se ek was baie beindruk. So sit ek toe ook n Arken EP5 op agv my nuuskierigheid en wragtig beindrik die teleskoop my toe ook baie (bekostigbaar en werk soos n bom). Min het ek gedink die roer sal met sy eerste skote dit behaal.Ek het besluit op die 200gr Eldx want dit sal n ideale twede kombinasie maak vir my 7mm rem (glo moes da moet twee roere saamgaan as da n fout insluip)
Die roer spook al hele ruk by my en het my net nie sover gekry om een aan te skaf nie. Baie beindruk en baie bly ek het een gevat