Land Cruiser FJ 60 te koop
Posted: Wed Sep 25, 2024 9:06 am
More Manne
Ek wil my cruiser 4x4 speelding verkoop, rede vir verkoop - ek kry regtig nie meer tyd vir 4x4 dae ens nie.
V8 Petrol
Manual ratkas
1995 model
Bande is basies nog nuut
Ek het die Natis papiere vir hom, let wel dat hy nie padwaardig is nie. Hom sommer met n stang gesleep waar ons gaan speel het en so ook terug.
Die is ideaal vir n 4x4 man of iewer as n plaas voertuig te gebruik.
R 65 000
Die voertuig staan in Krugersdorp
083 377 5310