Page 1 of 1

BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Wed Sep 25, 2024 2:33 pm
by saswart
Ons volgende klubshoot 12 Oktober by Magnum United Skietbaan (donkerhoek - Pta) - https://bigboresa.org/6th%20shoot/
Big Bore Shoot 12 Oct.jpg

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Wed Sep 25, 2024 4:16 pm
by Frederik
Sien julle daar gaan weer vet pret wees.

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Fri Oct 04, 2024 4:52 pm
by Frederik
Net 'n bump vir die lekker shoot wat opkom.

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Fri Oct 04, 2024 7:19 pm
by Glocked
Jis ek dreig al baie lank, maar kon nog nooit een maak nie....ek dink hierdie een is my kans ! Skryf mens vooraf in of op die dag ?

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Fri Oct 04, 2024 7:25 pm
by Glocked
Askies....ek het die slim ding gedoen en gelees wat die advertensie sê....my booking is gemaak !

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Sat Oct 05, 2024 8:18 am
by DWB
Mooi man! Sien julle daar!

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Thu Oct 10, 2024 2:11 pm
by Glocked
Middag manne. Sien uit na saterdag se skiet ! Is daar iets snaaks of spesiaal wat mens moet saambring of nodig het bo die standaard geweer/ammo/hoed/oor en oog beskerming ?

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Thu Oct 10, 2024 2:26 pm
by saswart
Hi Glocked, sien uit om jou daar te sien. 20 +2 (ekstra vir ingeval) Rondtes, na die tyd braai en kuier die manne (vuur word verskaf). Dalk 'n stoel maar andersins is jy reg.

Daar word koffie gegee en daar is 'n kos en koeldrank stalletjie vir die oggend as jy iets wil koop

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Thu Oct 10, 2024 3:28 pm
by Glocked
Dankie !

My vrou verjaar vandag, so saterdag was eintlik uitstappie dag vir haar verjaarsdag....so ek gaan die braai moet mis, maar is daar vir die skiet !

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Fri Oct 11, 2024 8:43 am
by DWB
Mens moet darem 'n ammo belt of pouch ook byderhand hê, anders moet jou ekstra rondtes maar in jou sak wees.

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Wed Oct 16, 2024 9:09 pm
by Glocked
Jis hierdie storie was vet pret ! Sal verseker in die nuwe jaar weer daar uitkom !

Re: BASA klubshoot - 12 Oktober 2024 - Magnum United Skietbaan

Posted: Thu Oct 17, 2024 5:42 am
by Frederik
Glocked wrote: Wed Oct 16, 2024 9:09 pm Jis hierdie storie was vet pret ! Sal verseker in die nuwe jaar weer daar uitkom !
23 November 2024 volgende skiet jy hoef nie te wag vir 2025 nie.