Page 1 of 1

223 Rem QL hulp asb

Posted: Sat Oct 12, 2024 5:59 pm
by Eight
Kan iemand my asb help met drukke en moontlike nodes op die Volgende:

223 Rem
Looplengte: 22.55 duim
Punt: 77gr Sierra TMK
Dopvolume: 30.50gr H2O
Doplengte: 45.50mm
Kruit: Vihtavouri N140
24gr - 2745 fps by loop gemeet met Garmin

Die geweer is n Howa met 1/8 twist. Is drukke bo 55 000 psi veilig of bly mens onder dit?

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Sat Oct 12, 2024 6:42 pm
by tripodmvr
Wat was die TPL van basis van dop tot punt van koeƫl?

Maksimum lengte van dop word gegee as 1,75 duim = 44,45mm

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Sat Oct 12, 2024 7:07 pm
by Eight
Skuus

Doplengte is 44.40mm
TPL: 60.27mm

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Sat Oct 12, 2024 9:10 pm
by tripodmvr
23,6gr = 2700vps Node 5 - Druk 49K psi
24,6gr = 2810vps Node 5 1/2 - Druk 56K psi (Maks 62K psi) - Kyk mooi vir druktekens, veral by slagdoppe.

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Sat Oct 12, 2024 9:27 pm
by Eight
Baie dankie oom tripod. Is dit veilig om bo 55 000 psi te gaan met n 223 slotaksie?

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Sun Oct 13, 2024 8:14 am
by tripodmvr
Slotaksie soos die Howa is baie sterker as wat mens dink. Die dop is waar die probleme kom. Gerekte slagdopgate en moeilike uittrek gebeur eers voor daar groter probleme kom.

Re: 223 Rem QL hulp asb

Posted: Wed Dec 11, 2024 9:58 pm
by tripodmvr