Page 1 of 1
Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 8:21 am
by Frikkiedbr
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 8:33 am
by Dawie D
Nie nice nie
Ek wonder hoeveel dam water was daar betrokke?

Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 8:35 am
by SV MAD (Henk)
ek kan die eerste 2 nog verstaan, maar hoe kry daai ou dit reg om sy oog te hak? Het hy nie koes reflekse nie?
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 8:47 am
by Cobus(Cobb)
Daai koes refleksie trek briek op soos die sappies vloei....
Cheers
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 4:13 pm
by Marc
Eina !
Ek maak ook maar eerder soos die man op foto een, DRA 'N BRIL, ek vat eerder 'n hoek innie wang gesig of nek as in my oog !
Hoop die "cowboy's" sien hierdie een raak

VIs koors is lelike ding

Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 4:20 pm
by Born2Late
Ek het myself al voor die bors gevang met n forel vlieg.Die dokter op Belfast waar ek groot geword het is n ekspert om vliee uit ore en rugvelle uit te haal.Dit kom meer gereeld voor as wat ons dink.Dis net daardie sekonde wat jou aandag dwaal of die wind daardie vlieg vat dan het hy jou.
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Mon Feb 27, 2012 5:27 pm
by Dirkie
Eina *&@%#*!!
Het ook al so 1 deur die vinger gehad!

Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Tue Feb 28, 2012 8:45 pm
by theedge
EINA nie lekker nie
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Thu Mar 22, 2012 9:48 am
by gillie
Dis wanneer donkerbrille 'n dubbele doel begin dien... Eina ! hy het seker sy oog verloor
Re: Visvang se Eina!! ( Nie versensitiewe kykers nie)
Posted: Fri Mar 23, 2012 11:13 pm
by visstok
Eina!!! Kry ek nou sommer seur vir hulle part! Het al n vliegie in my oor gehaat in my begin vlieghengel dae, maar was darem nie so erg nie! Baie my hoed raak gehak en hom saan ingegooi! Die nuwe chemiese skerpgemaakte hoeke is skerp, pasop!! Groete visstok